Testemonials:

 

Good day.

I would like to use this opportunity to thank Mark and Ronel for their hospitality with my stay at their home during my course.

I would like to thank Mark with the excellent manner in which he conducted this course. He went out of his way to make the course as interesting as possible. On the other hand he was as professional as required. We had our comical times as well, which shows the ability that he has to meet al the different moods. I can honestly encourage any one that want to do a plumbing course to give Marks Plumbing a change.

The practical part of the course has enable me to get to a site and see what Mark has teaches us were of at most importance, and true as he told us. I have seen for myself that you see peoples work and wonder what did this man tried to do.

Thank You
Pierrè Jordaan
074 482 7747

   

2010-07-14

Dear Mark and Ronel,

I would like to take this opportunity to formally thank you both for the wonderful six week plumbing course I attended earlier this year.

I made various enquiries and visited other training centres in Gauteng and decided to attend your course. This has turned out to be the best decision I have ever made.

Mark, you are truly passionate about teaching and sharing your many years of experience with your students and your knowledge is priceless.

Thank you Ronel for your wonderful hospitality. The accommodation is very clean and comfortable and the meals are fantastic. You both really do create a “Home from Home” atmosphere.

I started my own business which is starting to take off. It does take time and effort to get the marketing right and get known in the area, but most importantly your course has provided a solid foundation and given me confidence to grow from strength to strength.

I also appreciate the fact that I can phone Mark at any time in the event I find myself unsure about anything and he is always willing to assist. THANK YOU.

I would honestly recommend your facility to anybody that is serious about becoming a GOOD plumber


Kind Regards
Greg Dowling
082 928 7506

 
   

To whom it may concern

I Alexis Heyns Kok came to Ventersdorp for a plumbing course with an expectation of an uptight, formal setup. But was totally surprised.

I came to know a family that’s down to earth and always friendly. The whole family is involved. Ronel makes food that’s unforgettable, Mark wakes us up with a cup of coffee. Their hospitality that they had shown to me was incredible.

About the course, it was very insightful and what made it even better, his information was way more than plumbing. He taught us life skills, how to do business and much more.

I just want to thank Mark and Ronel for the few weeks I was here.

Thanks

Alexis (084 595 3555)

 
   
Wie dit mag aangaan

Ek Juan Botha was in Ventersdorp gewees by die plumbing kursus hierme wil ek net graag vir Mark dankie se vir al die goed wat hy my geleer het ek kan nou met volle vetroue enige werk anpak en dan wil ek ok net dankie se vir die gasfryheid hier by Mark se huis waar ek gedurende die kursus gebly het.

Juan Botha 0842077129
 
   

VERSLAG VAN MY OPLEIDING BY “VAN VUREN PLUMBER TRAINING CENTRE”

Dit was met groot opgewondenheid dat ek die “Plumbing Training” kurses by bogenoemde instansie begin het. Die aanbieder Mnr Mark van Vuren was ten alle tye baie behulpsaam en ek het gou agtergekom dat ek nie vir ‘n beter leermeester kon gevra het nie.

Die hele kurses was om die waarheid te se, EEN GROOT SUKSES. Alle take was met die grootste noukeurigheid aangebied en kon almal duidelik verstaan wat gedoen moes word. Die hele kurses is absoluut gebasseer op SABS standaarde.

Die verblyf was ook net so fantasties.

Ek het bo my verwagting die kurses voltooi met groot sukses. Vandag kan ek net terug kyk en vir Mnr Mark van Vuren bedank vir die geduld en bystand gedurende die kurses.

Colin Wright
Sel: 076 292 4501

 
   

Liewe Mark en Ronel

Baie dankie vir die wonderlike curses dit het my meer as net plumbing geleer ,ek het geleer om hard te werk en om my kop te gebruik .Mark het my lesse van die lewe ook geleer wat ek veraltyd in my lewe sal toe pass like” wat would a reasonable man do”,ek pass dit toe in elke liewe ding wat ek doen.Mark het my in so mate ge moetiefeer dat toe ek by die huis kom het ek dadlik my eie besigheid oopgemaak”aha plumbers” ek het binne die eerste maand R12000 gemaak en ek gaan nu nog aan ek is ook nu I verspryder van infentum wat geysers import van Nederland.

Mark en Ronel jule het my van dag een af tuis laat voel in julle huis ,julle het dadlik in my hart geklim en julle was soos my second family, julle gee ook om vir julle student jule was baie streng met my maar is dankbaar daar voor want ek het baie probleme gehad wat nie meer I factor in my lewe is nie.

Ronel die kos was amazing alles waar van I jong man hou ,beter as “dros ,jou ma se kos”. Mark ek sal nooit vergeet daai power point presentasion van maak jou byjl skerp nie,ek maak elke dag my byjl skerp, en werk hard.ek is nu I success en elke dag is I nuwe challenge waat nooit sal wen nie want julle het my alle tools gegee en geleer hoe om dit te gebruik om enige goeie of slegte dag deur te kan kom sonder om te huig na my asem .

Soos julle kan sien die enigste ding wat ek nie geleer het nie is om te spel.

Baie dankie Ronel en Mark julle beteken rerig baie vir my.

Groete marnus van eeden 082 291 8285
 

 
   

Andre de Kock
9 Oleander laan
Doringkruin
Klerksdorp
2576

Hiermee wil ek net my indrukke gee van wat ek tydens my opleiding by Mark en Ronel ervaar het. Hoewel ek jare lankal verskeie vaardighede op alle tegniese terreine het, het ek ongelooflik baie by Mark geleer.

Mark is ‘’n skatkis van vaardighede en hy het absoluut die vermoë om sy kundigheid op ‘’n meesterlike terrein oor te dra. Mark is ‘’n kenner op sy gebied en sy vermoë om lering te gee, het loodgieterswerk en die kuns daaraan verbonde vir my oopgemaak.

Mark se praktiese raad, kennis en wenke was van onskatbare waarde. Sy insette, persoonlike hulp en sy vaardighede wat hy oor jare prakties geleer het en aan ons deur gegee het, het my gehelp om ‘’n sukses te maak.

Ronel se gasvryheid en kos/akkommodasie was uit die boonste rakke. Hierdie kursus is ‘’n moet vir enige-een wat van loodgieterswerk ‘’n sukses wil maak.

Vriendelike Groete
Andre de Kock

 

 

Home | Information | Applications | Training | Accomodation |Contact Us

 


This website is best viewed at 1024 x 768 pixels - Designed and maintained by NEWLOOKWEB